Ons is lief vir Afrikaans en ons vier dit met ’n boekebederf! Afrikaanse stories bring kleur, hart en samesyn na ons rakke, en nou kan jy ’n paar van hierdie juwele wen!
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2025. Bepalings en voorwaardes geld.