LAPA KOMPETISIE: Vier jou kreatiwiteit en wen ’n stel handwerkboeke!

 

Vier jou kreatiwiteit en wen ’n stel handwerkboeke!

Warm komberse, sagte truie, kleurvolle hekelwerk en kreatiewe idees – hierdie boeke is die perfekte metgesel vir jou volgende projek.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.

Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2026. Bepalings en voorwaardes geld.