Wen vir Pa ’n lees-avontuur! Gee vir Pa iets wat hy nie sal kan neersit nie – vol gevaar, spanning en kinkels wat jou asem wegslaan. ’n Lees-avontuur wag… en jy kan dit vir hom wen.
Vul die kompetisievorm hieronder in en jy (of jou pa!) kan die gelukkige wenner wees van hierdie ongelooflike prys. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2025. Bepalings en voorwaardes geld