LAPA KOMPETISIE: Stories in jou taal!

 

Jou taal. Jou stories. Jou kans om te wen!

Vier die stories wat jou taal so besonders maak. Skryf nou in vir ’n kans om ses pragtige Afrikaanse boeke te wen.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.

Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2026. Bepalings en voorwaardes geld.