LAPA Kompetisie: Spooktober: lees met die lig aan

 

Wen ’n stel spanningsverhale om Spooktober te vier!

Wanneer die son sak, begin die beste stories. Hierdie Oktober vier ons Spooktober. As jy hou van spanning, geheime en onverwagte kinkels, is hierdie kompetisie vir jou.

. Vul die vorm hieronder in vir ’n kans om ses boeke te wen wat jou op die punt van jou stoel sal hou.

Die kompetisie is geldig tot 31 Oktober 2026. Bepalings en voorwaardes geld.