LAPA KOMPETISIE: Ons land, ons mense, ons stories

 

Wen ses boeke vir Erfenismaand!

Erfenis leef nie net in geskiedenisboeke nie. Dit leef ook in die stories wat ons lees, die karakters wat ons ontmoet en die wêrelde wat ons verken.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om ses boeke deur ons geliefde skrywers te wen.

Die kompetisie is geldig tot 30 September 2026. Bepalings en voorwaardes geld.