LAPA KOMPETISIE: Local lees lekker!

 

Local lees lekker en jy kan wen!

Daar is iets besonders aan stories wat plaasvind op eie bodem – boeke wat die geure, klanke en mense van ons land vasvang. Plaaslike stories lees nie net lekker nie, dit laat jou tuis voel.

Vul die kompetisievorm hieronder in en staan ’n kans om hierdie juwele te wen!
Die kompetisie is geldig tot 30 September 2025. Bepalings en voorwaardes geld.