Kattemaai (1): Die bure se nuwe dogter (EBOEK)

R115,00
In voorraad
ISBN
9781776353194
Format: EPUB
Publish date: 2022-01-02
Links

Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.
Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

Meer inligting
Publish Date 02 Jan. 2022
Format EPUB
Skrywer Betsie Vos
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Betsie Vos