Skreeu en ander verhale (EPUB)

R204,00
Skreeu en ander verhale (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799355840
Format: EPUB
Publish date: 2015-02-01
Links

Soos ’n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ’n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

 

Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis en Arnold Vermaak.

Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2015
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Adinda Vermaak, Marieta Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Adinda Vermaak, Marieta Nel