Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om 'n modevertoning te hou
| Publikasie Datum | 06 Nov. 2019 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband |
| Taal | Afrikaans |
| Skrywer | Fanie Viljoen |