’n Fiets vir twee

R100,00
’n Fiets vir twee geskryf deur Ilze Beukes
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776350766
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2021-01-11
Hy wil berge vir haar versit. Terwyl sy met dwalende gedagtes na die fiets-expo trap, beland Benita amper onder Melt se sportmotor. Daar aangekom, val sy flou in die stalletjie wat Melt bestuur. Die oomblik toe hy haar skraal lyfie op die mat sien lê, kruip Benita diep in Melt se hart sonder dat hy dit besef. Hy wil berge vir haar versit, veral wanneer hy besef watter opdraande die lewe haar gee. Maar ten spyte van haar omstandighede is Benita ’n meisie met ’n wil van haar eie. Hy meng sonder verskoning in haar lewe in, tot haar groot ergernis en frustrasie. Haar lewe is moeilik genoeg sonder nog iemand wat dit kom omkrap. Met drie weke oor voor sy op straat beland, doen Benita haar bes om staande te bly. Intussen probeer Melt juis om haar van haar voete af te swiep.
Meer inligting
Publikasie Datum 11 Jan. 2021
Formaat Sagteband
Skrywer Ilze Beukes
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Ilze Beukes