Prof Fungus(13) en die onsigbare skurk

R150,00
Prof Fungus(13) en die onsigbare skurk
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389227
Format: Sagteband
Publish date: 2018-08-01

Jy sal jou oe nie glo nie!

Professor Fungus is besig met 'n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.

Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.

En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!

Maar dan kry 'n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs