Gebruik jou verbeelding: Meer as 250 opwindende id

R280,00
Gebruik jou verbeelding: Meer as 250 opwindende id
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395709
Format: Sagteband
Publish date: 2019-11-21

Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees. Bou 'n minigholfbaan, hou 'n skattejag, of leer hoe om 'n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor 'n rekenaar- of TV-skerm sit. Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou 'n reenerige oggend of 'n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

Meer inligting
Publish Date 21 Nov. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening