Die Huddle - Junie 2025

 

 

Staan ’n kans om 10 van die boeke van jou keuse wat in die uitgawe van Die Huddle verskyn, te wen!

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2025. Bepalings en voorwaardes geld.