Jan Braai Junior In die kombuis (EBOEK)

R215,00
In voorraad
ISBN
9781432312176
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-08-01
Links
Jan Braai Junior In die kombuis is &rsquo;n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stap-vir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy &rsquo;n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.<br>Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele. Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos &rsquo;n kampioen te kook!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Jan Braai
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jan Braai