Jan Braai: Idees Vol Vrees (EBOEK)

R205,00
In voorraad
ISBN
9781432312695
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-09-01
Links
Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Jan Braai
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jan Braai