Soekie van Rooibos RomanzaStoom (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876539
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-11-01
Links
Soekie probeer uitvind waar die konstruksiemafia aan ’n kliënt se inligting gekom het. Lukas, ’n stads- en streeksbeplanner, stel in Soekie belang, maar gaan binnekort emigreer. Hy waarsku Soekie om haar ondersoek te laat vaar. Toe gevaar dreig, besluit Lukas om Soekie te help, sodat hy haar kan beskerm. Soekie hou nie daarvan dat Lukas sterre in sy oë het wanneer hy na haar kyk nie, maar sy kennis van die bedryf is belangrik vir haar saak. Sal sy besef dat sy Lukas liefhet vóór hy op die vliegtuig Australië toe klim?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Jaco Versfeld
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Versfeld