Susanna M Lingua Omnibus 2 (EBOEK)

R204,00
Susanna M Lingua Omnibus 2 (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354508
Format: EPUB
Publish date: 2014-04-01
Links
Duisend Sterre As stiefdogter van ’n welaf Portugese sakeman, het Eyesha vryhede wat haar vriendinne nie veroorloof is nie. Sy rits die wêreld vol, eers op haar bromponie, toe in haar sportmotor. Sy mag selfs haar man kies. Haar lewe is ongekompliseerd, tot die geheimsinnige Filipe haar agtervolg, haar liefde wen ... en eindelik haar hart breek. Kateel van die Arend Rynie besoek haar familie in ’n Italiaanse dorpie met ’n eeue oue kasteel. Sy kry toestemming by die eienaar, die markies Renaldo de Mazziani, om dit te skilder. Hy’s die soort man oor wie sy net kan droom, maar voor sy weet, raak sy onskuldig vasgevang in ’n venynige stryd om die markies se hart. Boodskap in die wind Ná haar ma se dood, werk Sara soos ’n slaaf vir haar stieffamilie. Sy vlug, en dinge loop bitter skeef. Met haar lewe eindelik weer op die spoor, werk sy as ontvangsklerk in ’n luuksehotel, maar die eienaar, die markies De Veracci, én sy broer wil met haar trou. En weer moet sy padgee.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2014
Format EPUB
Skrywer Susanna M Lingua
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening