Laaste dans, Drienie (EBOEK)

R130,00
Laaste dans, Drienie (EBOEK)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781770227088
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2014-01-04
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ʼn bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel ’n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans. En ʼn liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.
Meer inligting
Publikasie Datum 04 Jan. 2014
Formaat Sagteband
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening