Belowe my

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871671
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-08-01
Sonia is mal oor haar werk as vlugparamedikus. Maar sy moet noodvlugte in gevaarlike omstandighede uitvoer en sukkel om die regte man te ontmoet. Tydens ’n donderstorm in die Drakensberge word sy gestrand saam met Adriaan Reuters, ’n aantreklike besigheidsman. Hul wêrelde verskil hemelsbreed, tog eindig hulle in mekaar se arms op. Sonia probeer die voorval afmaak as ’n sameloop van omstandighede, maar sy kan Adriaan nie vergeet nie. Dan kom sien hy haar met ’n versoek wat sy nie kan weerstaan nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer El Bester
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou