ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse (EBOEK)

R119,00
In voorraad
ISBN
9780637001823
Format: EPUB
Publish date: 2023-05-01
Links
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM!
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2023
Format EPUB
Skrywer Theresa van Baalen
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen