Hierdie boek is PROPVOL feite oor allerhande diere en kreature van Suider-Afrika.

Lees oor glibberige, grillerige, stinkerige, stekelrige en vreemde plante, diere en insekte.

Leer ook meer oor die mense wat vir sommige ontdekkings van spesies of diere verantwoordelik is.

Die beste boek vir enige iemand wat lief is vir feite oor die natuur!

This book is PACKED with facts about all kinds of animals and creatures of Southern Africa.

Read about slimy, stinky, sticky, strange and pointy plants, animals and insects.

And learn about some of the people who discovered certain species and plants.

The best book for anyone who loves facts about nature!