Veral jy (EBOEK)

R110,00
In voorraad
ISBN
9781779876744
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-10-01
Links
<p>Martine is &rsquo;n kleuterskoolonderwyser met drome om die skool waar sy werk self te koop. Die laaste persoon wat sy verwag wanneer sy by die prokureurskantoor instap met &rsquo;n aanbod, is die strooijonker in wie se bed sy by haar suster se troue wakker geword het. Sy kan nie eers die vent se naam onthou nie.<br>Na sy ouers se dood het Antonie se tannie het hom teësinnig grootgemaak. Hy weet nie hoe verhoudings werk nie, maar hy hou van wie hy word wanneer hy by Martine is.<br>Is liefde vir mense soos hulle beskore?</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2026
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening