Sigeunerliefde

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871596
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-06-01
Nadat Karmen ’n vliegtuigongeluk in Spanje oorleef waarin haar ouers sterf, blameer haar ouma haar. Ná matriek vlug Karmen na Europa en leef soos ’n sigeuner sonder wortels. Dertien jaar later dwing haar ouma haar terug na Barcelona, sodat Karmen met ’n ryk losbol moet trou. Dwalend in Barcelona se strate, ontmoet Karmen vir Marco, ’n straatmusikant wat haar liefde vir musiek en die lewe laat herleef. Maar sy sal haar verlede en skuldgevoelens moet konfronteer as sy weer geluk wil vind.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer René van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur René van Zyl