Klopdans van die hart (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876720
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-10-01
Links
<p>Caitlin Fitzgerald is &rsquo;n dromer, leser en ewige student. Haar lewe neem egter &rsquo;n onbeplande draai toe sy weke ná &rsquo;n gesellige aand saam met &rsquo;n vreemdeling, Aiden Kennedy, besef dat sy swanger is.<br>Caitlin se snobistiese en liefdelose ma dwing die twee om na &rsquo;n wegbreek vir paartjies in Ierland te gaan in die hoop dat hulle sal trou.<br>Caitlin en Aiden is bang om hul ouers se foute te herhaal. Maar Ierland se romantiese landskap oefen sy eie invloed uit.</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2026
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening