Leer die ABC in Afrikaans op ‘n unieke manier …

A is vir aartappel

B is vir bobotie

C is vir chakalaka

En G is vir jou, want jy is my gunsteling!

Hierdie boek sal enige iemand laat lag (en dans!) terwyl jy die alfabet in Afrikaans leer.

Gunsteling is bedoel vir die gunsteling-persoon in jou lewe: Jou onderwyser, jou beste vriend of jou hond.

Luister saam na die liedjie!

Learn the ABC in Afrikaans in a unique way ...

A is vir aartappel

B is vir bobotie

C is vir chakalaka

En G is vir jou, want jy is my gunsteling!

This book will make anyone laugh (and dance!) while learning the alphabet in Afrikaans.

Gunsteling is dedicated to the favourite person in your life: Your teacher, your best friend or your dog.

Listen along to the song!