As mens geluk kon proe

R210,00
As mens geluk kon proe
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389470
Format: Sagteband
Publish date: 2018-08-01

NAASWENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017! Soms is geluk soos 'n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar ma van Kaapstad na Potchefstroom verhuis, besluit sy dit is die ideale geleentheid om die draaiboek van haar lewe te herskryf. 'n Nuwe dorp en 'n nuwe skool is die perfekte geleentheid om haarself te herontwerp. Ongelukkig loop haar planne sommer uit die staanspoor skeef. Maar toe Arnelia uit die bloute 'n groot rol in die skool se produksie van Hairspray losslaan, word haar nuwe vriendskappe tot die uiterste beproef, en sy word gedwing om haar moeilike verhouding met haar pa reguit in die oe te kyk … 'n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Zelda Bezuidenhout
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Zelda Bezuidenhout