Aksieheld Austin (4): Doodskreet van die Dino's

R170,00
Aksieheld Austin (4): Doodskreet van die Dino's
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776350278
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-10
LIGTE, KAMERA, AKSIE!
Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy
'n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opsê!
Diep in 'n oerwoud in Afrika – dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm
word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers:
Drie groot T-rex'e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel
lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dino's
begin soos regte T-rex'e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle
verloor hul pad in die oerwoud ... en nou begin die dino's hulle jag. Sal Ewald en
Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom?
Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is
perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen