13 Spookstories (EBOEK)

R180,00
13 Spookstories (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799347883
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-11-02
Links
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers … en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!
Meer inligting
Publikasie Datum 02 Nov. 2012
Formaat EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer François Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur François Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs