Wurms met tamatiesous (EBOEK)

R145,00
Wurms met tamatiesous (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799380590
Format: E-boek
Publish date: 2016-07-04
Links
Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant? Is jou boetie dalk ’n alien? Wat is die beste raad vir ’n wegloopneus? Waarom is skottelgoed gevaarlik? Wat is minder kat as ’n meerkat? Almal weet van Mary se beroemde lammetjie – maar het jy al haar ander troeteldier ontmoet? Hierdie vrolik geïllustreerde bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies uit die pen van Jaco Jacobs.
Meer inligting
Publish Date 04 Jul. 2016
Format E-boek
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs