Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale

R200,00
Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776354351
Format: Sagteband
Publish date: 2022-01-04
'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 04 Jan. 2022
Format Sagteband
Skrywer Marieta Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marieta Nel