Liefde uit die puin (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876379
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-02-01
Links
Liefde in die noodeenheid Jong dokters Mia en Dolf word vir drie dae in ’n hysbak vasgevang ná ’n ontploffing. Hulle leer mekaar in daardie put van vrees en pyn ken. Ná hul redding, neem Dolf se ouers hom Kanada toe. Mia herstel nog, toe sy uitvind sy is swanger. Toe hul paaie nege jaar later weer kruis, keer die herinneringe stadig na Mia terug. Maar hoe vertel sy vir haar seuntjie dat sy pa leef? En wat van Dolf wat nie eens weet hy is pa nie?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Naretha Franken
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou