Wetenskaap vyte

R110,00
Wetenskaap vyte
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639600406
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2020-01-06

Wetenskaap bestaan uit 'n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. 'n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.

Lees meer hier... Kyk gerus na die Resensie

 

Meer inligting
Publikasie Datum 06 Jan. 2020
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Leon de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Leon de Villiers