Lea lief honde: Hik, Hik, Hoera! (EBOEK)

R93,50
Lea lief honde: Hik, Hik, Hoera! (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799397987
Format: EPUB
Publish date: 2020-01-02
Links
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies leer nie! En Lea se ma het gesê as Hik nie maniere leer nie, dan moet hulle hom opgee om aangeneem te word ... Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.
Meer inligting
Publish Date 02 Jan. 2020
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Cecilia Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Cecilia Steyn