Z is vir Zackie: Die dieretuin (EBOEK)

R56,00
Z is vir Zackie: Die dieretuin (EBOEK) geskryf deur Jaco Jacobs
In voorraad
ISBN
9781776355068
Format: EPUB
Publish date: 2021-07-01
Links
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2021
Format EPUB
Skrywer Jaco Jacobs
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs