Reënboogrant Maats 5: Die hanswors (EBOEK)

R68,00
Reënboogrant Maats 5: Die hanswors (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356144
Format: EPUB
Publish date: 2012-01-18
Links
Almal sien al lank uit na die toer na Waterval-Boven. Die Reënboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te hê, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag reeds weerklink daar twee gille uit die saal waar die dogters slaap. Maar toe hulle onder juffrou Venter se skeermesstem deurloop, vergeet almal dat Sunette eerste gegil het. Die volgende aand, met die fancy dress, verdwyn Sunette spoorloos. Shani kan nie help om te dink dat die ergste met haar sussie gebeur het nie. Almal is op soek na die geheimsinnige hanswors, die hanswors wat Sunette glo langs haar bed sien staan het …
Meer inligting
Publish Date 18 Jan. 2012
Format EPUB
Skrywer Maritha Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman