Gerook

R180,00
Gerook
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799362145
Format: Sagteband
Publish date: 2013-09-11

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ... Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander?

Kyk gerus na die Resensie

 

Meer inligting
Publish Date 11 Sep. 2013
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Eldridge Jason
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening