Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe

R65,00
Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639600703
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-06

'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek!

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak.

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker

Meer inligting
Publish Date 06 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens