Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan

R35,00
Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan
In voorraad
ISBN
9780799395419
Format: EPUB
Publish date: 2019-06-01
Links
Blinkpoets die liefde – Jessica Venter Tanya het meer as ’n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat – René van Zyl Sanmarie se ma wil oor ’n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, ’n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2019
Format EPUB
Skrywer René van Zyl, Jessica Venter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur René van Zyl, Jessica Venter