Die Beste toebroodjie

R140,00
Die Beste toebroodjie
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394009
Format: Sagteband
Publish date: 2019-04-15

Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit! Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir 'n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy 'n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie … Geniet 'n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.

Meer inligting
Publish Date 15 Apr. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs