Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en ander SA

R270,00
Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en ander SA
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394863
Format: Hardeband
Publish date: 2019-10-15

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Perfek vir voorlees of selflees. 'n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Kyk gerus na die Resensie

Meer inligting
Publish Date 15 Okt. 2019
Format Hardeband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens