Die ander erfgenaam (EBOEK)

R90,00
Die ander erfgenaam (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353471
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-02-01
Links
As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie ’n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van ’n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in ’n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word ’n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit – ook met Anselie se hart.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2012
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening