n Ster in haar sak (FET)

R200,00
n Ster in haar sak (FET)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799391084
Format: Sagteband
Publish date: 2019-07-01

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.

Kyk gerus na die Resensie

 

Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Samestelling
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Samestelling