Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Soektog

R90,00
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Soektog
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639608150
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-08
Clint Fryer is deel van 'n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die
kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders
wat alewig onder haar voete is, is net 'n hindernis vir haar ... Min weet sy van die
avonture wat die kinders beleef!

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets
soets om te eet nie en dan hoor hulle daar's nie genoeg geld vir hulle om aan
sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad
was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei,
die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem.
Clint en sy maats besluit om 'n soektog te loods en uit te vind wat aangaan .

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 08 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Anzil Kulsen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Anzil Kulsen