Die Groot Koelte

R200,00
Die Groot koelte
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389258
Format: Sagteband
Publish date: 2019-05-01

Feliks bly alleen op 'n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wêreld het verander. Dit het jare laas gereen. Toe 'n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak, is hulle oortuig Feliks kan hulle gaan wys waar om die laaste ys op aarde te vind. Op hul swerftog die vreemde in, begin Feliks besef hul reis kan die wêreld verander …

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Leon de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Leon de Villiers