Zackie Mostert en die slim speurder (EBOEK)

R115,00
Zackie Mostert en die slim speurder (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799384161
Format: EPUB
Publish date: 2017-08-01
Links
Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan ’n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat ... Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys!
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2017
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs