Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar (EBOEK)

R115,00
Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359992
Format: EPUB
Publish date: 2013-05-01
Links
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle ’n regte skelm teëkom ...
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2013
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs