Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante (EBOEK)

R115,00
Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799361889
Format: E-boek
Publish date: 2020-04-01
Links
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ... Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Hulle gaan hope avonture hê. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ’n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip ...
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2020
Format E-boek
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs