Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo Tippie (EBOEK)

R47,00
Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo Tippie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639603322
Format: EPUB
Publish date: 2020-01-01
Links
"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend. Boeke in Vlak 1: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul"
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2020
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Jose Palmer, Reinette Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jose Palmer, Reinette Palmer