Woestynbruid (EBOEK)

R81,00
Woestynbruid (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799348484
Format: PDF
Publish date: 2011-03-01
Links
Haar loopbaan as internasionale model is verby. Haar droom het ’n nagmerrie geword. Tog klou Vlam aan Zayed bin Zayed Al Khalifa Sy het hom in die Burj Al Arab gesien, die luuksehotel in Dubai. Hoe kan sy hom vergeet? Toe al het hy haar laat bewe, met sy fors skouers, die manier hoe hy sy kop draai, sy donker oë met die lagplooitjies. En nou in die woestyn, omring deur sy harem. Zayed beteken vir haar oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En Vlam besef maar te goed – hy verwag eintlik net ’n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg … ás hulle daar uitkom.
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2011
Format PDF
Skrywer Helena Hugo
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Helena Hugo